NUUS

Opdrifsel

‘n Storie oor hartseer, verlies, maar verál hoop en herbou. Die briljante Tinarie van Wyk Loots en Brendon Daniels skitter in hierdie verhaal waarby ons almal tans so aanklank vind.  ‘n Egpaar se lewens word uitmekaar geskeur wanneer hul enigste kind sterf. Eens rotsvas, dobber hulle nou in onbekende waters en probeer die stukke van …

Opdrifsel Read More »

Aardklop 2021 Opwipfees 28 September – 3 Oktober

Met groot opwinding maak Aardklop bekend dat ons voortgaan met die beplande opwipfees. “Ongeag met wie jy praat, die versugting bly dieselfde: Ons het almal ‘n behoefte om asem te haal, letterlik en figuurlik. Maar veral om sáám asem te haal. Kunstenaars en die publiek smag na uitlaatkleppe en blote samesyn. Aardklop 2021 inspireer, verrras, …

Aardklop 2021 Opwipfees 28 September – 3 Oktober Read More »

Aardklop Aubade: Karnaval van die diere

Aardklop Aubade in samewerking met Afrikaanse Hoër Seunskool bied aan Nataniël se Karnaval van die diere. Nataniël se prettige verse vir Karnaval Van Die Diere is in 2018 gepubliseer. Dit bly, net soos hierdie uitsonderlike kunstenaar self, steeds onvoorspelbaar en vars! Die oorspronklike teks van Pieter en die wolf is ’n aantal jare gelede vir …

Aardklop Aubade: Karnaval van die diere Read More »

Aardklop Pronk Podium semi-finaal en finaal is hier!

“Na 18 maande sonder enige konserte by die skool skreeu ek nou: We are back, baby!” So het ‘n duidelik aangedane Mariki de Villiers Knop, kultuurkoördineerder van Hoërskool Noordheuwel, een van die gasheerskole van Aardklop Pronk Podium verlede week van die verhoog af gesê. Aardklop Pronk Podium se semi-finale en finaal vind 24 – 27 …

Aardklop Pronk Podium semi-finaal en finaal is hier! Read More »

Aardklop Aubade: Pianists, Russians & Rossini 4 Julie 2021uitgestel tot verdere kennisgewing

Na deeglike oorweging het ons besluit om die opvoering Pianists, Russians & Rossini, wat deel is van die Aardklop Aubade konsertreeks by die Afrikaanse Hoër Seunskool in Pretoria, uit te stel tot verdere kennisgewing.  “Dit is nie net die aankondiging dat die beperking op 50 mense vasgestel is nie, maar ook die verantwoordelikheid wat ons teenoor …

Aardklop Aubade: Pianists, Russians & Rossini 4 Julie 2021uitgestel tot verdere kennisgewing Read More »

Aardklop Aubade: Pianists, Russians & Rossini

Op 4 Julie bied Aardklop Aubade in samewerking met Afrikaanse Hoër Seunskool aan: Pianists, Russians & Rossini Een klavier, ses hande, ’n paar Russe en een Italianer! Pianists, Russians & Rossini  is ʼn opwindende konsert met klavierwerke vir vier hande en ses hande – die gehoor kan uitsien na komposisies deur Rossini, Glinka, Rachmaninoff, Sjostakowitsj en Tsjaikofski! Die program …

Aardklop Aubade: Pianists, Russians & Rossini Read More »

Aardklop Audabe: Caruso & Lanza in Africa – Sondag 6 Junie

Aardklop Aubade in samewerking met Afrikaanse Hoër Seunskool en RSG bied aan: Caruso & Lanza in Africa met Phenye Modiane (tenoor) en Charl du Plessis (klavier) Mario Lanza en Enrico Caruso staan alom as die top tenore van alle tye bekend. Lanza sou vanjaar een honderd jaar oud wees, en Caruso is presies 100 jaar gelede oorlede. Die volgende Aardklop …

Aardklop Audabe: Caruso & Lanza in Africa – Sondag 6 Junie Read More »

Aardklop Aubade: Wits trio plays Mendelssohn and Piazzolla

Die gewilde Aardklop Aubade, ondersteun deur RSG,  bied aan Wits trio plays Mendelssohn and Piazzolla.  Dit is Sondag 2 Mei om 11:00 by die Afrikaanse Hoër Seunskool in Pretoria.  Die program sluit Astor Piazzolla se opwindende Vier Seisoene van Buenos Aires, asook Mendelssohn se Trio in C mineur in. Die Wits Trio-lede is  internasionaal-bekroonde pianis Malcolm Nay, die gewilde violis Zanta …

Aardklop Aubade: Wits trio plays Mendelssohn and Piazzolla Read More »

Solidariteit met die sitstaking van kunstenaars in die NAC-kantore

Die Feesteforum en NATi (Nasionale Afrikaanse Teaterinisiatief) volg die gebeure by die NAC (National Arts Council) met skok en verstomming. NATi en die Feesteforum – ’n liggaam wat uit die ses vervaardigende Afrikaanse kunstefeeste (KKNK, Aardklop, Standard Bank Innibos Kunstefees, Suidoosterfees, Vrystaat Kunstefees en Toyota US Woordfees) bestaan – ondersteun in solidariteit met Suid-Afrikaanse kunstenaars …

Solidariteit met die sitstaking van kunstenaars in die NAC-kantore Read More »

Scroll to Top