NUUS

Aardklop Aubade bied aan: The Prince and the Piano met Megan-Geoffrey Prins

Die derde Aardklop Aubade klassieke musiekkonsert word op 18 April 2021 deur Aardklop, in samewerking met die Afrikaanse Hoër Seunskool en RSG, aangebied. Pianis Megan-Geoffrey Prins, ’n boorling van Riversdal, het sy konsertdebuut op elfjarige ouderdom gemaak. As solis het hy reeds saam met verskeie internasionale orkeste in Duitsland, Amerika, Botswana en Suid-Afrika opgetree. Sy …

Aardklop Aubade bied aan: The Prince and the Piano met Megan-Geoffrey Prins Read More »

Klassieke musiek in Pretoria: Aardklop & Affies span kragte saam!

Dat Aardklop en die Afrikaanse Hoër Seunskool ’n liefde vir Afrikaans deel weet almal, maar nou vat hulle ook hande om die kunste, en meer spesifiek klassieke musiek, ’n nuwe tuiste in die Jakarandastad te gee.  “Ons stel met groot opgewondenheid Aardklop Aubade bekend. In ‘n jaar van grootskaalse teleurstelling en negatiwiteit, is ons gedwing …

Klassieke musiek in Pretoria: Aardklop & Affies span kragte saam! Read More »

TRIBUO: Nuwe ondersteuningsfonds vir die kunste

Die Covid-pandemie het die uitvoerende kunste wêreldwyd hard getref. Die plaaslike bedryf het tot stilstand geknars met die verbod op openbare byeenkomste, die sluiting van teaters en vermaaksentrums en die kansellasie van verskeie kunstefeeste. Die kunstebedryf in Suid-Afrika is hoofsaaaklik ’n vryskutomgewing en baie kunstenaars en tegnici het werksgeleenthede verloor weens die pandemie. Die TRIBUO-fonds …

TRIBUO: Nuwe ondersteuningsfonds vir die kunste Read More »

Scroll to Top