Produksies

Gerrit Koorsen & Eugene Joubert in Recital

Aardklop Aubade in samewerking met Afrikaanse Hoër Seunskool bied aan: Gerrit Koorsen & Eugene Joubert in Recital Hierdie tjello- en klavier-uitvoerings van kamermusiek-verwerkings deur drie komponiste uit die Romantiese tydperk, beloof om die volgende Momentum Beleggings Aardklop Aubade op Sondag, 7 Augustus, werklik ‘n onvergeetlike ervaring te maak. Tjellis Gerrit Koorsen en pianis Eugene Joubert …

Gerrit Koorsen & Eugene Joubert in Recital Read More »

AKUSTIKA CHAMBER SINGERS VOX ANGELI – “DIE STEM VAN DIE ENGEL”

Aardklop Aubade in samewerking met Afrikaanse Hoër Seunskool bied aan: AKUSTIKA CHAMBER SINGERS VOX ANGELI – “DIE STEM VAN DIE ENGEL” Akustika se uitgesoekte program is noukeurig saamgestel en is ‘n uitbeelding van die lig, asook die stem, van die engele wat ons omring met magiese teenwoordigheid. Hierdie kamerkoor met 36 lede, behou hul wêreldklas …

AKUSTIKA CHAMBER SINGERS VOX ANGELI – “DIE STEM VAN DIE ENGEL” Read More »

Aardklop Aubade: Zanta Hofmeyr & Malcolm Nay in Recital

Aardklop Aubade in samewerking met Afrikaanse Hoër Seunskool bied aan Zanta Hofmeyr & Malcolm Nay in Recital. Welbekende werke vir viool en klavier deur Mozart & Franck word deur een van Suid-Afrika se gewildste klassieke duo’s uitgevoer. Zanta Hofmeyr is ‘n gevestigde violis met opleiding by die Julliard School of Music in New York en Malcolm …

Aardklop Aubade: Zanta Hofmeyr & Malcolm Nay in Recital Read More »

Aardklop Aubade: Francois Du Toit Piano Recital

Aardklop Aubade in samewerking met Afrikaanse Hoër Seunskool bied aan Francois Du Toit Piano Recital. As internasionaal gerespekteerde konsertpianis, tree Francois du Toit gereeld saam met die bekendste orkeste op en is ewe gemaklik as solis en kamermusikus. In 2017 ontvang hy die Creative Works Award vanaf die Universiteit van Kaapstad, sowel as die Molteno Medalje …

Aardklop Aubade: Francois Du Toit Piano Recital Read More »

Spirare: Wit Man op ‘n Slag

‘n Diverse paneel bespreek ‘ligte’ onderwerpe soos kuns, die toekoms, wit skuld en Afrikaner-terrorisme.As wegspringplek verwys hul na Aardklop se visuele kuns aanbieding in die Senotaafsaal van die Voortrekkermonument:n Goeie Dag vir’n Slag (Skhokho Sangemphela).  Met o.a.Bouwer Bosch, Stefaans Coetzee, Schalk van Heerden en Johan Stegmann. Vrydag 1 Okt 13:00 Voortrekkermonument Liedjietuin R50 Kaartjies: https://bit.ly/3u3u4OT

Baie lang WhatsApp aan die Voortrekkermonument

Ons het digters, skrywers en dramaturge genader om ‘n WhatsApp oor die monument te skryf. Met bydraes deur Koos Kombuis, Marita van der Vyver, Dana Snyman, Churchil Naudé, Mercy Kannemeyer, Japie Gouws, Rian van Heerden, Melt Sieberhagm Danie Marais en Renée Conradie.  Saamgestel deur Erns Grundling Gesprekleier: Kabous Meiring Met o.a. Gielie Hoffmann, Fransjohan Pretorius en Henk …

Baie lang WhatsApp aan die Voortrekkermonument Read More »

Spirare: Wie stook watter kool en wie blus die brand

Wie stook watter kool, en wie blus die brand? Deur die eeue heen het kunstenaars en openbare figure bygedra tot die val van regimes, tot die skawing aan die gemeenskaplike bewussyn. Wat is hulle verantwoordelikheid? Gesprekleier: Cornelia Faasen Met o.a. Dr. Theuns Eloff, Lizz Meiring en Dr. Ismail Mahomed Donderdag 30 Sept 13:00 Voortrekkermonument, Liedjietuin …

Spirare: Wie stook watter kool en wie blus die brand Read More »

Spirare: Prontuit kykNET – Slag ons of praat ons, oor die olifant in die vertrek?

Monumente, standbeelde, plek- en straatname. Hoe gemaak met dié olifant in die vertrek? Min mense is onaangeraak deur die betekenis van hierdie kultuurgoedere – party neem erg aanstoot, vir ander is dit byna heilig. Gelei deur Kabous Meiring Prontuit, kykNET Paneel: Prof. Anton van Vollenhoven, Lindie Koorts, Lyntjie Jaars, Danie Langner  29 September, 09:30, Liedjietuin, …

Spirare: Prontuit kykNET – Slag ons of praat ons, oor die olifant in die vertrek? Read More »

Scroll to Top