Spirare: Wit Man op ‘n Slag
‘n Diverse paneel bespreek ‘ligte’ onderwerpe soos kuns, die toekoms, wit skuld en Afrikaner-terrorisme.As wegspringplek verwys hul na Aardklop se visuele kuns aanbieding in die Senotaafsaal van die Voortrekkermonument:n Goeie Dag vir’n Slag (Skhokho Sangemphela). Met o.a.Bouwer Bosch, Stefaans Coetzee, Schalk van Heerden en Johan Stegmann. Vrydag 1 Okt 13:00 Voortrekkermonument Liedjietuin R50 Kaartjies: https://bit.ly/3u3u4OT