A-D

DEURnis een-tot-een teater (Debuut)

DEURnis is ’n een-tot-een, plekpesifieke teaterproduksie met ’n intieme en eksperimentele benadering. Dié unieke en grensverskuiwende ervaring behels teater tussen...

Aardklop Langtafel

Terug op aandrang van die publiek! Kom vir die eerste keer of kom vir die hoeveelste keer – jy kan...

Centurion Akademie Pronk Podium

Centurion Akademie Pronk Podium is Aardklop se splinternuwe tiener- en studenteprojek! Hiermee bied ons ’n platform vir die uitbou van...

Bemeester Brandewyn en (Sjokolade) Bone

Brandewyn is gesofistikeerd en verkrygbaar in ’n verskeidenheid variëteite, elk met unieke subtiele nuanses. Daar word selfs na sekere brandewyne...

3 van die Bestes, 20 jaar later

Uit ’n musikale skatkis van 20 jaar word ou liedjies afgestof en nuwes aangedurf in ’n vertoning deur een van Suid-Afrika...

Afri-Frans Reünie Konsert

Kom herleef die skoonheid van ons gewildste Afrikaanse musiek op die verhoog tydens die enigste vertoning vanjaar van Afri-Frans: Die...

Amanda Strydom – So onner deur die maan

Amanda Strydom lewer in So onner deur die maan kommentaar oor verskeie sosiale kwessies. Sy sing liedjies van haar albums...

Catharina, The Untamed Pure

Catharina makes her appearance on stage at Aardklop 2017 with her debut album The Untamed Pure. The production is filled...

Die ding van ‘n liedjie

Die ding van ’n liedjie herbesoek die manier waarop folk, country en popmusiek van verskillende eras ons as Suid-Afrikaners se skryfstyl...

Die Woordenaars

Hierdie top Woordenaars span vir ’n eerste keer kragte saam. Kom beleef die samebindende krag van musiek, liriek en sosiale...

1 2