M-P

PG: ‘n Lewe vol…

Dr P.G. du Plessis, bekroonde dramaturg, draaiboek- en romanskrywer, storie-verteller, twakprater, gemoedelike kwaadstoker van formaat en volks-ikoon, is oorlede op...

Centurion Akademie Pronk Podium

Studente produksies is moontlik gemaak deur ATKV. Centurion Akademie Pronk Podium is Aardklop se splinternuwe tiener- en studenteprojek! Hiermee bied...

Oor/Een/Stem

Taal en kultuur – musiek en woorde – generasies en gekskeer word in hierdie pot saamgeroer in ’n heerlike mengsel...

Piekniek by Mpande (née Dingaan)

In 1988 stik die Afrikaanse establishment in hulle koffe oor die opspraakwekkende kabaret Piekniek by Dingaan, ’n seminale protesstuk wat...

Melk & Vleis

Dis 1996. ’n Onafhanklike vrou los haar werk as aktuaris in die stad nadat sy verlief raak op ’n sjarmante...

Pret en plesier vir viool en klavier

In die feestelike gees van Aardklop bied Piet Koornhof (viool) en Tinus Botha (klavier) ’n program van lighartige, strelende en prettige klassieke...

Mathys Roets sing Leonard Cohen

In 2016 is die groot musiekgees Leonard Cohen oorlede, maar as Mathys Roets dit kan verhelp, sal sy stem nooit stil...

On the Road Again

On the Road Again – A Cowboy, a Lady, a Rocker, a Pop Star and a Funny Man Surveys show that...

Mike en Mavis (Debuutproduksie)

Mavis Kellerman, ‘n weduwee wat haarself afgesluit het vir die wêreld, ontvang eendag ‘n uitnodiging in die pos vir die...

Nêrens, Noord-Kaap

Die verhaal van drie broers en ’n weggooi-dorpie ver in die Noord- Kaap. Dié skreeusnaakse en hartroerende produksie is ’n...

1 2