Q-S

Stemme Vir Môre

Die blinkste jong operasterre, Vuvuyiso (Vuvu) Mpofu (sopraan) en Bongani Kubheka (bas-bariton), sluit by pianis Charl du Plessis aan vir...

Splinterster

Splinterster kan as gemengde-media-installasieteater beskryf word. Die titel verwys na die wetenskaplike bewering dat alle mense produkte is van ’n...

Soetlief en die Ondier: ‘n Whisky-sprokie slegs vir Grootmense 

Reis saam Chris Koch, die bekende Afrikaanse whisky-kenner, deur die sprokie van Soetlief en die donker, aardse Ondier. Kom proe...

Rooidag – NP van Wyk Louw getoonset en gesing 

Buiten die trefkrag van sy woorde in die gedig- en prosavorm, is dit Louw se intellektuele nalatenskap wat relevant bly. In...

Stef Bos – Kerm (Debuut)

Stef Bos soek naar die KERN van alles. Hij weet hy gaan dit nooit nie vind nie, maar hy bly...

RSG “Dis Opera”: Gunsteling musiek uit die Opera 

Hierdie program bestaan uit ’n koor-, solo- en ensemble- repertorium uit gewilde operas van onder andere Verdi, Mozart, Puccini, Mascagni....

Rocco de Villiers – Beautiful Beautiful Hymns 2

Ná die sukses van die eerste Beautiful Beautiful Hymns is Rocco en sy span terug met die opvolg. Met klavier, viool,...

Stellenbosch Universiteitskoor

’n Seldsame geleentheid om die wêreld se beste amateurkoor in Potchefstroom in aksie te sien. Die US Koor beklee reeds...

Radio Kalahari Orkes

RKO se musiek kom van ’n diep gewortelde plek, wat Ghoema-, Latynse en Africana-musiek aanneem en enigiets anders wat langs...

Ses Snare – Tuisgemaak

Tuisgemaak is ’n splinternuwe Snare-produksie met musiek deur Suid-Afrikaanse kunstenaars wat plaaslik sowel as op die wêreldverhoog sukses behaal het....

1 2