T-Z

Taxi Teater

’n Taxi trippie na twee kief uithangplekke in Promosa en Ikageng. Feesgangers kry die unieke geleentheid om saam met locals...

Vonkelwyn Verrassings

Vonkelwyn Verrassings

Die ‘huwelik’ tussen Nougat en vonkelwyn is voorwaar ’n vreugdevolle okkasie. Vonkelwyn word nie verniet beskryf as ‘bottled poetry’ nie...

Vivaldi se Vier Seisoene

Vivaldi het sy Vier seisoene in 1723 vir ’n strykorkes gekomponeer. Dié tydlose meesterstuk is saam met vier gedigte gepubliseer...

Wits Trio

Die Wits Trio speel werke van Schubert en Piazzolla. Hulle sorg die afgelope vyf jaar vir groot opwinding met hul...

40 Vingers

40 Vingers is ’n fees van viervoudige klaviermusiek wat in elke musiekliefhebber se smaak val. Nuwe verwerkings van die wêreld...

Wie’s jou pappa (Debuutproduksie)

Met die getrippel van klein voetjies kom reuse-groot skoene om te vul! Die komediant en akteur Hannes Brümmer ondersoek in...

Voksbesit

Die krulkop-komediant met sy truitjies en skerp tong keer vanjaar terug na Aardklop met sy nuwe solovertoning, Voksbesit. Of hy...

Zoemba

Zoemba is ’n renostertjie sonder ’n mamma, maar hy het twee baie oulike maatjies wat bitter lief is vir hom....

Winterboom

Gerda Harmse (Susanne Beyers) en haar seun, Marius (Jaco Nothnagel) is besig om hulle herehuis op die plaas Winterboom, op...

Weerklink van ‘n Wanklank

Hierdie eenman memoire van Pieter-Dirk Uys het begin as ’n solo opvoering net vir een aand by die 2015 Nasionale...

1 2