Vrydag 6 Oktober

Half leeg

Dis 02:00. Die kroegman het laaste rondtes geroep. Die Romantikus sit in ’n donker hoek, roer haar whiskey met ’n...

Stemme Vir Môre

Die blinkste jong operasterre, Vuvuyiso (Vuvu) Mpofu (sopraan) en Bongani Kubheka (bas-bariton), sluit by pianis Charl du Plessis aan vir...

DEURnis een-tot-een teater (Debuut)

DEURnis is ’n een-tot-een, plekpesifieke teaterproduksie met ’n intieme en eksperimentele benadering. Dié unieke en grensverskuiwende ervaring behels teater tussen...

Splinterster

Splinterster kan as gemengde-media-installasieteater beskryf word. Die titel verwys na die wetenskaplike bewering dat alle mense produkte is van ’n...

Taxi Teater

’n Taxi trippie na twee kief uithangplekke in Promosa en Ikageng. Feesgangers kry die unieke geleentheid om saam met locals...

Bemeester Brandewyn en (Sjokolade) Bone

Brandewyn is gesofistikeerd en verkrygbaar in ’n verskeidenheid variëteite, elk met unieke subtiele nuanses. Daar word selfs na sekere brandewyne...

Soetlief en die Ondier: ‘n Whisky-sprokie slegs vir Grootmense 

Reis saam Chris Koch, die bekende Afrikaanse whisky-kenner, deur die sprokie van Soetlief en die donker, aardse Ondier. Kom proe...

Vonkelwyn Verrassings

Vonkelwyn Verrassings

Die ‘huwelik’ tussen Nougat en vonkelwyn is voorwaar ’n vreugdevolle okkasie. Vonkelwyn word nie verniet beskryf as ‘bottled poetry’ nie...

Landskap

Landskap vier digkuns ég aan ons land en sy mense, met toonsettings van o.a. Ingrid Jonker, NP van Wyk Louw...

Oor/Een/Stem

Taal en kultuur – musiek en woorde – generasies en gekskeer word in hierdie pot saamgeroer in ’n heerlike mengsel...

1 2 3 5