Resensies-2019

Resensie: Die voordele van eierwit

’n Oomblik van stilte én vermaak in die gejaagdheid Elna is ’n ambisieuse eiendomsagent. Ansie is ’n Afrikaans-onderwyseres. Terwyl die twee middeljarige sussies hul pa se kosbaarste besittings in sy woonstel op die 14de verdieping inpak en stuk-stuk na ’n versorgingseenheid trek, gaan staan die hysbak en sommer vinnig handel die gesprek oor kwessies wat …

Resensie: Die voordele van eierwit Read More »

Resensie: Tien duisend ton

Die mens dra swaar aan sy keuses Tien duisend ton. Die gewig van ’n mens oor sy leeftyd. Tien duisend ton se CO₂. Cintaine Schutte en Albert Pretorius speel die rolle van ’n jong, ongetroude paartjie wat daaroor wroeg om ’n kind te hê. Hulle wroeg oor die gewig van die kind op hul lewe, …

Resensie: Tien duisend ton Read More »