Toneel & Musiek

Pronk Podium 2

Forte (Helpmekaar Kollege) Die verskil in die klanke wat tussen note bestaan. Wanneer is hard, té hard? Vir Emma Baker is forte baie meer as slegs ’n musiekterm. Haar lewe is hard. Haar verlange selfs harder. Haar wil om aan te hou waarskynlik die hardste. Kan mens musiek hard en sag op dieselfde tyd speel? Spel mens …

Pronk Podium 2 Read More »

Pronk Podium 1

Aksie! (Afrikaanse Hoër Seunskool) Tienerproduksies is die wenners van Noordheuwel-, Helpmekaar-, en Eldo Toneelfeeste. Studenteproduksies is die wenners van NWU Kampustoneel. Ondersteun deur NWU Kunste. Na die dramatiese mislukking van sy teaterproduksie het Heinrich die verhoog totsiens geroep. Dit het hom egter nie daarvan weerhou om nuwe projekte aan te pak nie. As skrywer, regisseur, …

Pronk Podium 1 Read More »