E-H

FrAgMeNt

Nina lewe in ’n wêreld wat oorheers word deur sosiale media se valsheid en leuens. Sy vind waarheid in digkuns en probeer só haar vryheid en identiteit vind. Met: Luandri Reynders, Ilke König, Zoë Hare Stelontwerp: Hankah Ras, Jesse Fourie Verhoogbestuur: Jesse Fourie Regie: Hankah Ras Vervaardiger: Hankah Ras, Zoë Hare ATKV-Heimat Saal, 25 Sept …

FrAgMeNt Read More »

halfSES vir SESuur

halfSES vir SESuur is ’n hiper realistiese toneelstuk waar die gehoor saam met die geselskap aan tafel sit. Die repetisie voor die vertoning, IS die vertoning. Gryp ’n stoel en word deel van die spel. Met: Stephanie Maria Gericke, Llandi Beeslaar, Magdaleen Groenewald Stelontwerp, teks en regie: Llandi Beeslaar Verhoogbestuur: Llandi Beeslaar en Magdaleen Groenewald …

halfSES vir SESuur Read More »

Hoekom Nikita? / Why Nikita?

Kid, ’n suksesvolle sakeman, vir wie alles op die oog af vlot verloop, kom agter dat sy vrou hom met sy beste vriend verkul. Die ou bekende storie van familie-intrige en verraad ontvou, met tragiese gevolge. Kid is a successful businessman, with everything seemingly going for him. He discovers that his wife is cheating on …

Hoekom Nikita? / Why Nikita? Read More »