I-L

Jannie du Toit – Oesjaar

Jannie du Toit bly na vyf dekades steeds relevant. Sy splinternuwe liedjies bevat uiteenlopende temas: ’n Huldeblyk aan Christa Steyn, ’n legendariese koffiewinkel in Melville, die passie wat ’n kunstenaar dryf om nooit op te hou skep en sing nie, ’n huldeblyk aan Madiba, en ’n liefdeslied aan sy vrou, Therina, met wie hy in 2018 …

Jannie du Toit – Oesjaar Read More »

Karen Zoid

Elkeen wat al ’n Karen Zoid-vertoning bygewoon het, sal weet dat dit ’n absoluut unieke ervaring is. Kom luister hoe sy hart en siel uitstort in elke liedjie. Slegs EEN vertoning. Met: Karen Zoid en orkes Beeld Ouditorium, 24 Sept 20:30, R220 / R200, 80 min, Kontemporêr, OB, Afr, Eng KLIK HIER VIR KAARTJIES

Laurika Rauch

Alle Suid-Afrikaners ken die heimwee wat met Laurika Rauch se musiek gepaard gaan en daarom sit sy héél voor in die bus wat Aardklop toe ry! Haar loopbaan het in 1978 vlerke gekry met die treffer, Kinders van die Wind. Liedjies soos Blouberg se Strand, Stille Waters en Stuur groete aan Mannetjies Roux, maak steeds …

Laurika Rauch Read More »

Klikkerland

Die lewe is tog so swaar en ernstig! Kom lag, speel, sing en dans ’n keer eerder saam met Klikkerland. Tussen al die absurde misverstande wat plaasvind, die lagwekkende poetse wat gebak word en al die pret en plesierigheid leer ons ook hoe om diep emosies te hanteer. Met: Quintin van Biljon, Alexander Venter, Melissa …

Klikkerland Read More »

Kamphoer – die verhaal van Susan Nell

Gegrond op ’n ongelooflike ware verhaal wat tydens die Anglo- Boereoorlog afspeel. Susan word in die Winburg-konsentrasiekamp verkrag en vir dood agtergelaat. Haar pad kruis jare later weer met dié van haar verkragter. Na die topverkoper-roman Kamphoer (Francois Smit) en nie-fiksie publikasie The Boer Whore (Nico Moolman). Vanjaar is die 120ste gedenkjaar van die Anglo- …

Kamphoer – die verhaal van Susan Nell Read More »

Katvoet

Die klassieke Pulitzerprys-drama Cat on a Hot Tin Roof in ’n nuwe verwerking. Scheepers verskuif die toneel na ’n wildplaas in die Limpopo-bosveld. Dit is hier waar die Mouton-gesin bymekaarkom vir hul patriarg se 65ste verjaardag. Boela, die oudste seun, drink homself buite weste om die spoke agter sy oë stil te maak en Maggie, …

Katvoet Read More »