M-P

OPERASIE HOLM

Marion Holm en Chris Vorster het nog ’n jaar oorleef en deel dankbaar en plesierig die lesse, lawwighede en ander...

MY SEUNS

Ouma se verjaarsdagpartytjie stuur heel moontlik op ’n familie-oorlog af. Pa wag om te hoor of hy as regter aangestel...

MY VROU SE MAN SE MANNETJIE

Klugkoning Frans Swart se Afrikaanse vertaling van Wife Begins at Fourty, in Afrikaans as My Vrou se Man se Mannetjie....

MY MENSE IS DIE KLUTS KWYT

Gebaseer op die sketskomedietradisie van Monty Python en die komiese eenbedrywe van Christopher Durang. Hierdie stuk met ’n satiriese oog...

MET ANDER WOORDE

Hierdie is ’n slim-snaakse, energieke eenvrouvertoning. Die aweregse, eiesoortige Lizz deel’n versameling sketse, stories en vertellings uit haar eie pen....

PURE COENIE

Hierdie is Coenie de Villiers vir die fynproewer. Pragtige Afrikaanse musiektekste kombineer met Coenie se eiesoortige klank. Die stuk beklemtoon...

NO TENORS ALLOWED

Kom ervaar vanuit die wêreld van opera die unieke dinamiek tussen sopraan en bariton. Die duette weerspieël tragedie, stoutigheid, verbode...

PARLOTONES EN KIE

Onmisbaar! ’n Musikale reis deur die bekende Parlotones se 20 jaar op die verhoog, vervleg met 10 jaar se “choral...

MUSICA SACRA – NWU SIMFONIE- ORKES EN KOOR

Wat sal die Sondagmiddag-konsert by Aardklop wees sonder die opwinding van ’n simfonie-orkes en koor? Hierdie jaar vereer ons twee...

MENS, NATUUR EN DIER

Mens, Natuur en Dier beklemtoon die noue band tussen Moeder Natuur en haar bewoners. Die kunslied bied die ideale medium...

1 2