Q-S

STAND-UP KOMEDIE

Kom sluit jou dag met skaterlag af saam met Suid- Afrika se voorste komediante by Netwerk24 Feeskafee – jou tuiste...

SWERFGOED

Op ’n plek in die nabye toekoms is water die duurste hulpbron en daar sal selfs moord gepleeg word om...

SOEBATSFONTEIN

Wat is die band wat vriendinne met mekaar smee wat alle aanslae kan oorleef? Hoe broos en taai is daardie...

SNORSEUN

Schalk Bezuidenhout, die krulkopkomediant met sy kenmerkende truitjies en skerp tong, is die mees opwindende nuwe stem in Suid-Afrikaanse stand-up....

SPANISH FIRE

Spanish Fire beloof om jou mee te voer met polsende Spaanse ritmes, nie net deur die virtuose kitaarspel van veelbekroonde...

SPOKE, DIEWE EN DIGTERS

SPOKE, DIEWE EN DIGTERS

‘n Spesiale program van musikante uit Pretoria wat musikale spookstories vertel. Hulle kom bymekaar om Afrikaans te laat borrel, sing...

SNOTKOP

’n Kenmerkend energieke vertoning met tong-in- die-kies partytjielirieke plus van sy hartroerende ouer treffers soos “Song vir my Dad” kan...

ROOI4 ORREL DUO

Rooi4 verwys na die rooi orrelskoene waarmee die twee kunstenaars hulle instrument bespeel. Akademiese orrelmusiek sowel as kontemporêre verwerkings maak...

RADIO KALAHARI ORKES

RKO se musiek strek vanuit ’n diep gewortelde plek, in die vorm van Ghoema-, Latynse en Africana- musiek, en enigiets...