T-Z

TOUTJIES EN FERREIRA

Al ooit gewonder wat gebeur op die verhoog in die uur voor ’n vertoning by ’n kunstefees begin? Die antwoord...

ZANTA HOFMEYR IN VIOOL DIALOOG MET MIRO CHAKARYAN

Die befaamde Suid-Afrikaanse en Bulgaarse violiste Zanta Hofmeyr en Miro Chakaryan voer ’n opwindende program van virtuose vioolduo’s uit. Hulle...

TWEESPOOR – RICHARD VAN DER WESTHUIZEN EN STEFFIE LE ROUX

Ons almal laat een of ander tyd êrens ’n spoor. Ons trap en laat spore, soms ontspoor en ander kere...

TOUCH OF CLASS

Met: Deon van der Merwe en Ruhan du Toit. Beeld Ouditorium 3 Okt 20:00 R140/ R160, 90min, Musiek, Gesin, Afr,...