Toneel

Aardklop bied aan: Nataniël se ‘Songs we used to sing’

Dié konsert, ‘Songs we used to sing’, met Nataniël, Charl du Plessis en Werner Spies se repertoire sal bestaan uit musiek wat al dekades iewers in ons herinneringe woon. Dalk het jy al daarvan vergeet, of dit lanklaas gehoor… En, nóú is die perfekte tyd om dit te laat herleef.

Sien uit na tydlose melodieë en hartroerende lirieke. Van oratoria tot rolprente, van gospel tot wêreldmusiek, van jazz tot folk, van Händel tot Cohen, van Nataniël se argief tot op die skoolgrond!

Lees meer…

Scroll to Top