Aktiveer

Amigos

Vier vriende is vanaf ’n lughawe in Meksiko oppad terug na Suid- Afrika. Ben het die tyd verkeerd gehad en hulle is twaalf ure te vroeg. Om die tyd te verwyl herleef hulle die afgelope vakansie se sonbrand, tequilas, bloedsuiers en vryery. Met: Deànré Reiners, Veronica Ramokgoname, Casper Lourens, Nadia Terblanche Teks en regie: Henry …

Amigos Read More »

FrAgMeNt

Nina lewe in ’n wêreld wat oorheers word deur sosiale media se valsheid en leuens. Sy vind waarheid in digkuns en probeer só haar vryheid en identiteit vind. Met: Luandri Reynders, Ilke König, Zoë Hare Stelontwerp: Hankah Ras, Jesse Fourie Verhoogbestuur: Jesse Fourie Regie: Hankah Ras Vervaardiger: Hankah Ras, Zoë Hare ATKV Heimat Saal, 25 …

FrAgMeNt Read More »

Hoekom Nikita? / Why Nikita?

Kid, ’n suksesvolle sakeman, vir wie alles op die oog af vlot verloop, kom agter dat sy vrou hom met sy beste vriend verkul. Die ou bekende storie van familie-intrige en verraad ontvou, met tragiese gevolge. Kid is a successful businessman, with everything seemingly going for him. He discovers that his wife is cheating on …

Hoekom Nikita? / Why Nikita? Read More »

Detensie

Wanneer niemand by Sonop Hoër drama as vak wil neem nie, word die detensieklas aan die dramaonderwyser Dr Müller toevertrou. Die room van die skuim van Sonop Hoër moet betaal vir hul sondes. ’n Gewone strafperiode ontaard in ’n absolute nagmerrie. Hoeveel drama is daar in drama? Met: Leon Claassen, Anwill Botha, John-George de Villiers, …

Detensie Read More »

Moord op die 8ste gat

In ’n land vol misdaad verkies baie Suid-Afrikaners om na veiligheidskomplekse te vlug – in hierdie geval die Kalagarie Gholflandgoed. Hierdie komedie beeld die lewe van drie tipiese voorstedelike vrouens uit. Hulle verhoudings, kinders en sowaar ook ’n gruwelike moord! Woon die moordenaar dalk in die Toskaanse villa langsaan? Met: Augusta Zietsman Teks: Augusta Zietsman …

Moord op die 8ste gat Read More »