Kinderteater

Zoemba

Zoemba is ’n renostertjie sonder ’n mamma, maar hy het twee baie oulike maatjies wat bitter lief is vir hom....

Skottels

Skottels is gebasseer op die ware avonture van ’n klein grootoor- weggooihondjie van Potchefstroom. Kom ontmoet vir Skottels, wat nou...

Stoute Kabouter

John vertel kortverhale in mimiek en neem kinders na ’n vebeeldingswêreld. Hy vertolk die karakter van ’n stoute seun wat...

Jakkals en Wolf

Afrikaanse kinders is al geslagte lank versot op Jakkals en Wolf se manewales! EnterActive Produksies het besluit om al hierdie...

Helené Bester en Kristi Kat – Op die Plaas

Kom dans saam met Kristi Kat! Helené Bester – bekende sangeres – besoek saam met Kristi Kat ’n plaas! Kristi...