Komedie

Wie’s jou pappa (Debuutproduksie)

Met die getrippel van klein voetjies kom reuse-groot skoene om te vul! Die komediant en akteur Hannes Brümmer ondersoek in...

Voksbesit

Die krulkop-komediant met sy truitjies en skerp tong keer vanjaar terug na Aardklop met sy nuwe solovertoning, Voksbesit. Of hy...

3-in-1 met Casper, Schalk en Hannes

Drie Afrikaanse komediante uit drie generasies, in wat beloof om Aardklop se stand-up-hoogtepunt te wees. Casper de Vries is reeds...

Mike en Mavis (Debuutproduksie)

Mavis Kellerman, ‘n weduwee wat haarself afgesluit het vir die wêreld, ontvang eendag ‘n uitnodiging in die pos vir die...

Strooijonker

Strooijonker is ’n desperate poging deur Lukas Basson om ’n strooijonkertoespraak by sy beste vriend, Jean Voster, se troue te...

Sê My Naam Soos ‘n Starbuck’s Knaap

Annetjie “Vleis”de Vries sit op die lughawe en wag vir haar vlug na Amsterdam. Sy het nou genoeg gehad van...

Nêrens, Noord-Kaap

Die verhaal van drie broers en ’n weggooi-dorpie ver in die Noord- Kaap. Dié skreeusnaakse en hartroerende produksie is ’n...

Manne

’n Spul vriende herenig vir ’n jagnaweek. Met geraamtes in die kas en wraak op die brein stap vyf manne die...

Los Asseblief ‘n Boodskap

Dit gaan nie baie goed met Nina van Zyl nie. Haar popsterloopbaan het altwee voete in die graf, sy’t al...

Koöperasiestories

Burgemeester Genis is beswaard. Diep beswaard. Daar is mense wat sonder eer aan die volgende plaaslike verkiesing deelneem, die dorpsbestuur...

1 2