Komedie / Klug

Antie Pohl

Al ooit gewonder waarom teenoorgesteldes tot mekaar aangetrokke raak, maar mekaar later mal maak? Antie Pohl is ’n skreeusnaakse komedie...

STAND-UP KOMEDIE

Kom sluit jou dag met skaterlag af saam met Suid- Afrika se voorste komediante by Netwerk24 Feeskafee – jou tuiste...

TOUTJIES EN FERREIRA

Al ooit gewonder wat gebeur op die verhoog in die uur voor ’n vertoning by ’n kunstefees begin? Die antwoord...

SWERFGOED

Op ’n plek in die nabye toekoms is water die duurste hulpbron en daar sal selfs moord gepleeg word om...

SNORSEUN

Schalk Bezuidenhout, die krulkopkomediant met sy kenmerkende truitjies en skerp tong, is die mees opwindende nuwe stem in Suid-Afrikaanse stand-up....

OPERASIE HOLM

Marion Holm en Chris Vorster het nog ’n jaar oorleef en deel dankbaar en plesierig die lesse, lawwighede en ander...

MY VROU SE MAN SE MANNETJIE

Klugkoning Frans Swart se Afrikaanse vertaling van Wife Begins at Fourty, in Afrikaans as My Vrou se Man se Mannetjie....

MY MENSE IS DIE KLUTS KWYT

Gebaseer op die sketskomedietradisie van Monty Python en die komiese eenbedrywe van Christopher Durang. Hierdie stuk met ’n satiriese oog...

MET ANDER WOORDE

Hierdie is ’n slim-snaakse, energieke eenvrouvertoning. Die aweregse, eiesoortige Lizz deel’n versameling sketse, stories en vertellings uit haar eie pen....

3 SUSTERS

Christine, Anel en Bianca se vlug na Thailand is vertraag. Dis Christine se 50ste verjaarsdag – haar tweelingsusters se geskenk...

1 2