2025 Voorwoord

Vanuit die feeskantoor Op 27-jarige ouderdom is Aardklop nou ’n volwaardige jong volwassene met lekker kultuurgeite en warm emosies – en vasbeslote om wasdom te bereik. Die Noordwes- Universiteit deel haar opgewondenheid en passie vir die kunste, kreatiwiteit en lewendige interpretasies van ons samelewing. Tussen 7 en 12 Oktober arriveer Momentum Aardklop in Potchefstroom vir […]

2025 Voorwoord Read More »