Visuele Kuns

AARDKLOP KUNSSAFARI

Aardklop 2018 skop af met ’n begeleide kunstoer deur die verskillende uitstallings. Kom ontmoet die kuratore en kunstenaars persoonlik, drink...

Hoofgroepuitstalling van die fees: Spoke, diewe en digters

Verwag die onverwagte soos jy verstrengel raak in die kunstenaars se kreatiewe visies om die hooftema, Spoke, Diewe en Digters....

Liza Grobler

En die gras groei daarom… Daar’s ’n gat in die grond – En die groen gras groei daarom! Ken jy...

Diane Victor (Feeskunstenaar)

Skadu’s en lig / Shadows and light Met die solo-uitstalling “Skadu’s en Lig” bring Victor haar unieke stem terug na...

SPOKE, DIEWE EN DIGTERS

Die verlede spook by ons almal, dit is ’n dwaalgees wat in stilte sy hande na ons uitstrek. In een...

A flood in my hands

“A flood in My hands” ’n Uitstalling geskep uit digkuns, en digkuns waaraan vorm gegee word as ’n uitstalling. Geïnspireer...

Saamklop! – Aanbiedings van gemeenskapsprojekte

Detail van die uitstalling ‘Snake Eyes 3’ deur Found Collective, Aardklop, 2017. Met: Bag Factory, Artist Proof Studio, Found Collective,...