Visuele Kuns

Aspire Art Auction

Aspire will conduct an open, commercial auction of selected works of art exhibited at Aardklop. The auction will be open to the public and will have an electronic catalogue available beforehand. Light snacks and refreshments will be served. NWU Main Gallery, Free entry, 60 min, 25 Sept 17:30 for 18:00, Auction

Maboneng-kunservaring

’n Taxi-trippie na Ikageng! Leer meer van die wonderlike ooreenkomste tussen die taal- en kultuurgebruike van Afrikaans- en Setswana-sprekers. Besoek gewone huisies wat in kunsgalerye omskep word, ontmoet die huiseienaars en selfs die kunstenaars. Tree aan vir hierdie verrykende ervaring! Vertrek vanaf Pendelstasie op die Bult (h/v Esselen- en Hoffmanstraat). Ikageng (vertrek vanaf pendelstasie) 25, …

Maboneng-kunservaring Read More »