Uitstallings

Verf dit Swart (Paint it Black)

Die metafore vir swart is eindeloos; nodeloos om te sê die mees voor-die-hand-liggende assosiasies is met die duisternis, dood, woede, aggressie en opstand. Vir Siertsema is dit egter ook die positiewe assosiasies wat aanloklik is, naamlik: gesofistikeerdheid, misterie, elegansie, gesag en krag. Black has numerous metaphors; the most self-evident associations are with darkness, death, anger, …

Verf dit Swart (Paint it Black) Read More »

Uitzicht

Die eggo’s van ’n donker verlede verskyn telkens in ’n nuwe gewaad aan ons as iets wat ons opnuut moet konfronteer. Só leer ons almal om ons kinderlike vrees vir die donker te laat vaar. Ontkenning en vergeet is tevergeefs; ons moet liefs, soos Ingrid Jonker in haar gedig Toemaar die donker man, gestalte, uitdrukking …

Uitzicht Read More »

Nagmusiek (Night Music)

Nagmusiek is ’n visuele ervaring wat klank integreer. Die werke in hierdie uitstalling is visuele voorstellings van emosies, idees, stories of begrippe na aanleiding van musiek van Strauss, Schubert, Fauré en Berlioz. Kunstenaars het nie die vertalings van die tekste of kunsliedere ontvang nie en moes bloot die musiek as inspirasie gebruik. Tydens die uitstalling …

Nagmusiek (Night Music) Read More »

Wild Embers

Wild embers verken die vonke wat uit die as van vuur ontspring, en die vlam wat aanhou brand en lig maak – ’n talmende hoop dat vonke en vuur energie gee om te bly strewe, vorentoe te beur en aan te hou om uitdagings die hoof te bied. Die kunstenaars beeld die lewenskragtigheid, energie en …

Wild Embers Read More »

Head Lamp

Soos die lig op die horison van die Westerse samelewing kwyn, voltooi dit die dambordpatroon wat nagte en dae bied. Ons het, net soos jy, ’n steelse kykie in die donkerte gewaag en wyer gekyk om die beelde en briewe/boodskappe van die oog wat onder spanning is, terug te roep. As light falls away to …

Head Lamp Read More »

Liewe Nag (Dear Night)…

Elke foto en teks is ’n brief aan die nag wat knaend en onbeantwoord bly soek. En selfs sou daar ’n antwoord na vore kom, hoe moet mens dan reageer? Meer pertinent, sal dit enigiets verander? Ons ervaar die gevolge van dÍt wat in die nag gebeur het en besluit is, uiteindelik eers in die …

Liewe Nag (Dear Night)… Read More »