-LOOS met Joanie Combrink en Laurinda Hofmeyr Om iets wat kosbaar is te verloor – jou gesondheid, jou jeug, ’n geliefde, ’n gemeenskap – laat ’n mens weerLOOS, soms hopeLOOS. Soveel van...Lees meer →
’n Geheim in die Swartland Riaan Grobler – Geheime op Philadelphia (Christelike roman) Riaan Grobler is nie nét ’n bekende radio-omroeper en sanger nie, maar deesdae ook ’n skrywer! Hierdie...Lees meer →
’n Nuwe Vryheidsideaal Willie Spies – Eie rigting (Politiek) Eierigting is ’n regsterm wat beteken dat jy die reg in jou eie hande neem. Willie ondersoek ’n nuwe...Lees meer →
’n Onsterflike held? Albert Blake – Jopie Fourie – ’n Besinning (Geskiedenis) Was Jopie Fourie wie ons glo hy was? Het sy lewe, en sy teregstelling, hom tot...Lees meer →
’n Stukkende vrou staan op Ilse Verster – ’n Vrou staan op (Geweldsmisdaad) Ilse Verster se blitsverkoper, So lyk ’n vrou, het die land geskok en aangegryp. Die opvolg, ’n...Lees meer →
Aardklop Jam-sessies Kom kuier saam rondom ’n jam-sessie soos van ouds. Leon Gropp gaan elke aand ’n musikantvriend of drie nooi om by hom aan te sluit...Lees meer →
Aardklop Langtafel Sluit by ons aan vir ’n buitengewone fynproewersgeleentheid onder die majestueuse plataanbome in die beroemde Lover’s Lane op die NWU se Potchefstroomkampus. Smul aan ’n...Lees meer →
Afrikaans, taal van my hart 2 Ná twee suksesvolle jare met Afrikaans, taal van my hart by onder meer die KKNK, Vrystaat Kunstefees, Atterbury-teater en vele ander plekke moes Mathys Roets...Lees meer →
Amanda Strydom: Hoe ons voel Amanda Strydom skryf ’n brief aan haar vriend Ralph Rabie, beter bekend as Johannes Kerkorrel, wat vanjaar 22 jaar gelede oorlede is en bring hulde...Lees meer →
André Schwartz – Gesigte André Schwartz se Gesigte debuteer vanjaar by Momentum Beleggings Aardklop. Die teks en meegaande gedigte is deur André geskryf en is ’n vertelling van “gesigte”...Lees meer →
BEELD: Toe en Nou Erika de Beer – BEELD 50 – Om ’n groot storie hard te slaan (Aktueel) Met die skoknuus dat die gedrukte BEELD binnekort nie meer...Lees meer →
Beeldhouwerkswinkel (borsbeeld) Sandro Trapani bied weer die gewilde daglange beeldhouwerkswinkel aan. Geen vorige ervaring is nodig nie en alle kursus materiaal is ingesluit. Ervaar die proses eerstehands...Lees meer →
Beste vriende sing Laurika Wouter van de Venter (van “As die hippies begin dans”- en “Beste vriende”-faam) met sy rasperstem en verstommende kitaarspel, en Clinton Waring (bekroonde pianis en...Lees meer →
Charl du Plessis Trio: Vivaldi Vier Seisoene Die Charl du Plessis Trio speel vir die eerste keer ’n nuwe jazzweergawe van Vivaldi se Vier seisoene. Dié veelbekroonde ensemble blaas nuwe lewe in...Lees meer →
Coenie de Villiers: Op ’n eiland Musieklegende Coenie de Villiers lig vir die eerste keer die sluier oor sy musiekjare op die eiland Ciprus. Kom saam op reis en hoor die...Lees meer →
Contain Een van die vroegste nuttige gebruike van pottebakkery sluit die berging van voedsel in.Voor die uitvinding van die moderne silo of yskaste, het antieke samelewings...Lees meer →
Conversations: Yolanda Mazwana Kalashnikovv Gallery bied Yolanda Mazwana se solo-uitstalling Conversations aan. Die skilderkuns-uitstalling fokus op temas van geestesongesteldheid, fobies, populêre kultuur en verhoudings, en kombineer elemente van...Lees meer →
Cumulonimbus: Colette Lotz Cumulonimbus is ’n reeks kunswerke deur die Potchefstroomse kunstenaar Colette Lotz. Hierdie reeks is gegrond op foto’s van wolke en die gebruik van Rorschach-inkvlektoetse om...Lees meer →
Dana Snyman en Bun Booyens: Diens of plig? In Dana Snyman se memoir, Seun, onthul hy staaltjies uit sy lewe waaroor hy nog nooit voorheen gepraat het nie, vernaam uit die 80’s, toe...Lees meer →
Deon Meyer en Coenie de Villiers se Roem: ’n Musiekverhaal Dis ’n storie oor die kollig,dis ’n storie oor groot roem.Patrys wil dit hê.Haar pa wil dit verdoem. Deon Meyer en Coenie de Villiers keer...Lees meer →
Die donker wêreld van mensehandel Emma van der Walt – Sy is veilig (Mensehandel) Kabous Meiring gesels met Emma van der Walt oor die stigting van Brave to Love, ’n...Lees meer →
Die groot finale Hierdie besondere opera-konsert bied ’n uitsonderlike ervaring met opwindende musikale finales en hoogtepunte van meesters soos onder andere Mozart, Haydn, Verdi en Wagner. Die soliste...Lees meer →
Die Lewe in ’n Dag van ’n Vrugtevlieg ’n Kunssinnige vrugtevlieg raak verlief op Timothée Chalamet op die stel van Call Me by Your Name. ’n Mot met die hart van ’n vlinder...Lees meer →
Die lewe van ’n magnaat Ebbe Dommisse – Anton Rupert (Biografie) Anton Rupert was nie net ’n ryk man en sakelegende nie, maar ’n entrepreneur en weldoener. Sy lewe gryp...Lees meer →
Die perfekte misdaad Christelle van Rooyen-Wessels (Wegkruiper) en Martin Steyn (Donker water) (Misdaadfiksie) Martin Steyn maak sy langverwagte terugkeer na die wêreld van krimis en Christelle van Rooyen-Wessels...Lees meer →
Die stoele Twee ou mense, opgewonde, in afwagting op hul groot aand wanneer die ou man sy lewensfilosofie, waaraan hy 93 jaar reeds poets, op genooides gaan...Lees meer →
Die Van Vuurens vat vlam Sterna van Vuuren het lank oorsee gewerk. Haar broerskind, die jong wetenskapstudent Bernadette van Vuuren, bly intussen in haar “townhouse”, gratis en verniet. Sy moet...Lees meer →
Ek sien jou / Sawubona / I See You Ek sien jou is die eerste nasionale uitstalling van 19de-eeuse foto-portrette van Suid- Afrikaners met intellektuele gestremdhede. Die gevallestudies van die destydse Grahamstown Lunatic Asylum...Lees meer →
Elvis Blue – Dis wie ek wil wees Elvis Blue se nuwe produksie verken die amper skynheilige gaping wat elke mens ervaar tussen die persoon wat ons wens ons was, en wie ons...Lees meer →
Felias en Pokkel: Pokkel gaan ruimte toe Felias en Pokkel is Jakkie Louw se splinternuwe poppekaskonsert. Dit is eintlik ’n “one man and eight puppets”-konsert. Die storie handel oor twee veldmuise in...Lees meer →
Forte ’n Innibos-produksie, moontlik gemaak deur NATi. Emma Barker, ’n wêreldbekende tjellis, sit al bykans ’n jaar in ’n donker kamer en staar na haar gewese...Lees meer →
Geld soos die groottes TJ Strydom – Koos Bekker‘s Billions en Johan Gouws – Your ultimate personal finance guide (Finansies) Hoe stel jy ’n werkbare finansiële plan op? Hoe...Lees meer →
Georgetown & Bacchus Nel Hierdie unieke collab tussen Georgetown en Bacchus Nel beloof om vir gehore ’n uitsonderlike ervaring te bied. Die aangrypende klanklandskap en harmonieë van Georgetown, vermeng...Lees meer →
Geroep vir meer Hykie Berg – Geroep vir Meer (Inspirasie) Die bekende Kwêla-aanbieder, Hannes van Wyk, gesels met akteur Hykie Berg oor sy pad na ’n buitegewone lewe...Lees meer →
Hannes van Wyk se Substasie Die immergewilde Hannes van Wyk gesels met vele bekendes oor hul geite en doen en late. Die gehoor is ook welkom om vrae te vra....Lees meer →
Hans gee Herklaas horings Kom kyk hoe die radio-Hans lewe kry. RSG-luisteraars het vasgenael voor die radio gesit en luister hoe Tobie Cronjé lewe gee aan Rudie van Rensburg...Lees meer →
Heksejag Dibi Breytenbach – Heks (Fiksie) Hannes Barnard gaan op ’n heksejag wanneer hy Dibi Breytenbach se nuutste boek onder oë neem. In Heks leef die hoofkarakter...Lees meer →
Hiatus: Minnette Vári Die Suid-Afrikaanse kunstenaar Minnette Vári se nuwe werksiklus verken temas van afstand en introspeksie deur middel van fotografie, video en gemengde-media-tekeninge. Sy brei uit oor...Lees meer →
Hier google ons nie, kom vra wat jy wil Met ’n paneel kenners in ligte luim kan jy enige vraag onder die son kom vra. Komons hoor wat sê hulle? In ’n land post-verkiesing,...Lees meer →
Hiervandaan met Dana Snyman en Les Javan Aardklop skop af op Erfenisdag. Daarom het ons vir Dana Snyman met sy stories en Les Javan met sy liedjies gevra om iets kraakvars te...Lees meer →
Is dit regtig Ian Roberts? Ian Roberts (Is dit jý? Avonture voor en agter die skerms.) (Outobiografie) As ’n jong seun wat kaalvoet en vry grootgeword het op sy ouers...Lees meer →
Jannie du Toit: Oppiekitaar Soos tydens die opgewondenheid van die Musiek en Liriek-beweging in die sewentigs is Jannie du Toit net met sy kitaar op die verhoog. Dié program...Lees meer →
Jessica Webster: ’n Perd sonder ’n naam Die solo-uitstalling deur die feeskunstenaar, Jessica Webster, verteenwoordig ’n poging deur die kunstenaar om die basiese grondslae van haar praktyk uit te daag. Die reeks...Lees meer →
Joshua na die Reën: Die verte in Dit is tyd vir die tweede dekade van Joshua na die Reën. En hy sien uit daarna om nog tien jaar met sy aanhangers te...Lees meer →
Ken jy vir Dewie? Ken jy vir Dewie? is ’n drama wat die gehoor bekend stel aan Dewie de Jager. Die gehoor word ingenooi in Dewie se alledaagse lewe,...Lees meer →
Kersfees by Aardklop Dit is werklik die wonderlikste tyd van die jaar! En vanjaar is dit Kersfees by Aardklop! Kom vier die einde van een fees met ’n...Lees meer →
Koos Doep, die redakteur Jakkie Louw se nuwe solomusiekvertoning, genaamd Koos Doep, die redakteur, is ’n eerbetoon aan die legendariese Koos du Plessis en sy musiek en loopbaan. Hierdie...Lees meer →
Laaitie mettie biscuits “Wat het my kind gesê voor hy dood is? Het hy na my geroep?” Die bekroonde teatermaker Christo Davids pak in hierdie aangrypende produksie temas aan...Lees meer →
Lekker Afrikaans saam met Pieter Smith Lekker Afrikaans saam met Pieter Smith is ’n viering van Afrikaanse musiek en sommer ook van die vreugde om in Potchefstroom af te tree. Die...Lees meer →
Leonard Cohen vir die Afrikaanse siel Eers was die meeste Leonard Cohen-aanhangers skepties: “Hoe kan enigiemand waag om Cohen se onvergelykbare poëtiese lirieke in Afrikaans te vertaal?” Maar skeptisisme het gou...Lees meer →
Lesse van ’n ikoon Zelda la Grange – What Madiba taught me (Memoir) Zelda la Grange is immerbekend as die regterhand en vertroueling van die ontslape oudpresident Nelson Mandela....Lees meer →
Liefde, selfdood en dieper leef – ’n memoir Riette Rust – Die geskenk (Inspirasie) Wat maak jy as jy grootword met ’n alkoholis-pa? Of as jy eendag wakker word en jou eggenoot bebloed...Lees meer →
Liewe Heksie vang vis Hierdie Heksie-produksie is bekroon met ’n Kanna-prys vir beste kinderteater by 2023 se KKNK. Almal se geliefde Liewe Heksie is terug. Dié keer span sy...Lees meer →
Magda Louw: ’n Les in kletterkunde Magda Louw, die kletskous sonder ’n wag voor haar mond, gesels oor die waarde en waansin van woorde. Van lag en treur in jou hartstaal,...Lees meer →
Marianne Thamm: Suid-Afrika – vuisvoos maar nog regop, herlaai! Jy mag dalk dink die politiek in Suid-Afrika is niks om oor te lag nie, maar maak jou gereed vir Marianne Thamm se skreeusnaakse en...Lees meer →
Marion Monroe “What’s in a name? That which we call a rose by any other name would smell just as sweet.” Aldus Shakespeare. So is Marion Holm...Lees meer →
MASS FOR THE GOOD PRINCES Nataniël se roerende komposisie MASS FOR THE GOOD PRINCES is in Oktober 2023 vir die eerste keer aangebied deur Aardklop Aubade, en die reaksie was...Lees meer →
Mathys mengel by Roots Met Die Spoorlyn Craft Spirits kan ons kole gooi, ons kan stoom opbou en ons mag skommel of roer. So nou en dan kan ons...Lees meer →
Megan Geoffrey Prins & Tinus Botha: Key Connections In hierdie opwindende tweeklavier-uitvoering kan feesgangers uitsien na die tydlose melodieë en opruiende ritmes van Arnold van Wyk, Tsjaikofski en Kapustin. Van Wyk se Improvisasies...Lees meer →
Mel die Storieverteller: Dik deurmekaar Met ’n Netwerk24 Smaakmaker-benoeming vir beste komediant en ’n Bokkie-benoeming vir beste vertoning is Mel die Storieverteller waarskynlik een van die grootste deurbraakkomediante van ons...Lees meer →
Mense bestaan en masjiene bestaan. Of nie. Danie Marais – Ek en jy bestaan nie en Martina Klopper – Kuborg (Digkuns) Digters Danie Marais en Martina Klopper besin oor die bestaan van...Lees meer →
Nogtans en ten spyte van Ivor Swartz – Nogtans geloof) en Johnny Davids – Boytjie (Inspirasie) Hierdie twee manne, beide bekendes in hulle eie reg, tree in gesprek oor die...Lees meer →
Om ’n skelm vas te trek Graham Coetzer – Hunting with the Hawks (Aktueel) Die Valke, Suid-Afrika se elite-misdaadbestryders, het al talle van ons berugste misdadigers agter tralies geplaas. Lourensa Eckard...Lees meer →
Op die hoek van Styx en River is Nora per abuis met die dood oorgeslaan Nora is ’n kelnerin wat op haar eie bly. Haar jong man is pas ná hul troudag oorlog toe, en het nooit teruggekom nie. Nora...Lees meer →
Ouma is op pad Dowwe Dolla se Ouma het eintlik saam met Dolla afgetree einde 2021. Maar nou wil almal weet wie was daai tannie wat so aanstoot kon...Lees meer →
Proe! Bier en boerekos Boetiekbier is die geurige resultaat van ’n delikate brou-proses. Uitsonderlike geure word verkry deur middel van die vakmanskap van klein brouerye en tradisionele metodes. Elke...Lees meer →
Proe! Kaapse wyn en kaaskoek Elke teug Kaapse wyn gryp die verbeelding aan – dit is ’n viering van die geur van fynbos en wingerde, en die warm gloed van...Lees meer →
Proe! Koffie en sjokolade Koffie en sjokolade is soos twee hoofkarakters in ’n verhaal gevul met meesleurende hoogtepunte! Ondanks hul eiesoortigheid, deel hulle ’n soortgelyke produksieproses – albei word...Lees meer →
Proe! Rum en macarons Word weggevoer na ’n tropiese eiland! Die oorsprong van rum kan teruggevoer word na die Karibiese Eilande, veral Barbados in die vroeë 17de eeu. Net...Lees meer →
Pronk Podium-wenproduksies Kom reis saam op die pronkpad na die kunste by Pronk Podium! Meer as 100 hoërskoolproduksies neem deel aan die Pronk Podium-toneelfeeskompetisie wat in 2024...Lees meer →
Reünie Dit is dieselfde skoolsaal, maar 43 jaar later by die reünie van die 1980-matriekgroep. Adam Boshoff tree as verteller op, maar deur die loop van...Lees meer →
Rocco de Villiers: Klavuur Klavuur bring hitte ná die winter. Splinternuwe witwarm musiek uit Rocco se pen. Met nuwe gloeiende titels soos “Geen disco vir ou mans”, “Ons almal...Lees meer →
Rooidag: N.P. van Wyk Louw getoonset en gesing Die US Woordfees-wenner vir beste musiekgedrewe produksie in 2018.N.P. van Wyk Louw het gesê dit is die taak van die kunstenaar om die blinde drif...Lees meer →
Ruhan du Toit Ruhan du Toit is ’n bekroonde Suid-Afrikaanse sanger en liedjieskrywer van Pretoria. Hierdie gewilde musikant, met sy sjarmante en energieke verhoogpersoonlikheid en indrukwekkende vieroktaaf-stem, het...Lees meer →
Saktyd. Raakpraat oor kwessies van Suid-Afrikanerskap Drie joernaliste gesels met mekaar oor wat hulle beleef as Suid-Afrikaners. Nie net op die politieke front nie, maar veral ook in hul werkplek en...Lees meer →
Sewe Sondes Dibi Breytenbach, Hannes Barnard, Didi Potgieter en Ferdie Swanepoel – Sewe Keer Sondig (Kortverhale) Stefaans Coetzee staan aan stuur van nóg ’n saamskryfprojek, waar etlike...Lees meer →
Silo Die groepuitstalling Silo, onder leiding van Momentum Beleggings Aardklop se kurator, M.C. Roodt, verken die wisselwerking tussen verskillende beeldmaaktradisies. Deur die metafoor van graansilo’s te...Lees meer →
Stinkhout Louw keer terug vanuit Londen na sy gesin se kleinhoewe ná die skielike dood van sy jonger broer, Schalkie. Hul pa, Gert, woon nou alleen...Lees meer →
Stuur groete vir die Moot Henry Moolman is ’n gladdebek-verkoopsman wat probeer vlug van sy verlede. Wanneer hy besef dit is die 15 jaar-herdenking van ’n verwoestende gebeurtenis, wat sy...Lees meer →
Swerwersongs, met Pietman Geldenhuys en Anna Davel Pietman Geldenhuys en Anna Davel se paaie kruis al vir jare. Op verhoë waar klomp kunstenaars saam musiek maak, langs ’n kuiervuur tydens ’n feestelikheid,...Lees meer →
The Printing Girls: Linosnee-werkswinkel Hierdie TPG-werksessie sal die deelnemers aan die tegniek van linodruk (’n vorm van reliëf- drukwerk) bekendstel. In die werkswinkel van drie ure sal die tegniek...Lees meer →
Tollie Parton: Hoe om oor jouself te kom Politiek, hoe moeilik kan dit wees? ’n Fopdosser in die parlement? Is ons gereed? Kan ons oor onsself kom om dit moontlik te maak, of...Lees meer →
Veelhoek Jana Cilliers tree in gesprek met Barnard Gilliland, haar neef wat 60 jaar gelede op 24 gesterf het. Ná sy dood verskyn sy debuutbundel, Veelhoek, waarin die...Lees meer →
Ver reisend en verreikend Zelda Bezuidenhout – Draaie, swaaie en afdwaalpaaie (Reisverhale) Corlia Fourie, een van die samestellers van hierdie heerlike kortverhaalbundel, gesels met Zelda Bezuidenhout oor die verhale....Lees meer →
Verkleurvroutjie Ilne Fourie is terug en hierdie keer met ’n splinternuwe solovertoning – Verkleurvroutjie! Fourie (bekend vir haar suksesvolle komedies Laerskool Noord, Sjarrap en eet jou...Lees meer →
Vier Panado’s en ’n Chardonnay In hierdie kabaret, ook bekend as Ek het al so baie my *** gesien, ek is bang vir *****, vier Elzabé Zietsman haar en haar...Lees meer →
Wolke, borrelgom, foto’s en geheime An-Mari do Carmo (Foto’s en fairy lights); Hannes Barnard (Vuur); Jana du Plessis Müller (Borrelgom) en Constant van Graan (Geheim in die riete) (Jongvolwasse boeke)...Lees meer →