Drama

Half leeg

Dis 02:00. Die kroegman het laaste rondtes geroep. Die Romantikus sit in ’n donker hoek, roer haar whiskey met ’n...

Melk & Vleis

Dis 1996. ’n Onafhanklike vrou los haar werk as aktuaris in die stad nadat sy verlief raak op ’n sjarmante...

Winterboom

Gerda Harmse (Susanne Beyers) en haar seun, Marius (Jaco Nothnagel) is besig om hulle herehuis op die plaas Winterboom, op...

Weerklink van ‘n Wanklank

Hierdie eenman memoire van Pieter-Dirk Uys het begin as ’n solo opvoering net vir een aand by die 2015 Nasionale...

Weerkaats

Luka staan op Kaapstad se onvoltooide brug. Sy was al baie hier. Nog nooit om te spring nie. Meestal om...

Monsieur Ibrahim en die blomme van die Koran

Monsieur Ibrahim en die blomme van die Koran speel af in ’n Joodse kwartier in Parys in die 1960’s, waar die...

Moedertaal

Ná die ongelooflike sukses van Die Naaimasjien en Oskar en die pienk tannie keer Sandra Prinsloo terug in haar derde solovertoning,...

Martelsang

Hoe doen ’n mens bestekopname van pyn wat jy al jare lank met jou saamdra in ’n land waar onregte...

Generaal De la Rey

Dit is die gruweldade van die Anglo-Boereoorlog. Dit is die slagoffers van die Suid-Afrikaanse Holocaust. Hulle het in die land...

Die reuk van Appels

Die lewe is snaaks, mooi, kosbaar, onverstaanbaar en vreeslik. Dit is die somer van 1973. Apartheid floreer te midde van...

1 2