Ticketpro

Kaartjies vir produksies by Aardklop is by Ticketpro te koop – jy kan of aanlyn bespreek of by ‘n Postnet-tak jou kaartjies gaan koop.

  • KLIK HIER om aanlyn kaartjies te koop
  • KLIK HIER vir ‘n lys van Postnet-takke waar Ticketpro kaartjies verkoop

Jy kan ook by die Aardklopkantoor kaartjies koop: Molenstraat 69, Potchefstroom.