Verblyf beskikbaar in Potch tydens Momentum Beleggings Aardklop 2023

Op pad Aardklop toe? Maak seker jy bespreek vroegtydig jou verblyf!
Beskikbare veblyf word hier adverteer teen betaling en inligting word verskaf deur eienaar.
Alle oorwegings is dié van die gas en Aardklop aanvaar geen verantwoordelikheid vir gehalte van verblyf nie.

Limerick Lodge

Gasheer: Elize Coetser
Tel: 082 335 2809 / 072 355 8870
Adres: 20km buite Potchefstroom op die Viljoenskroon pad, langs die Vaalrivier (500m grondpad)
E-pos: [email protected]
Web: www.limericklodge.co.za
Vind die pryslys hier: LIMERICK LODGE PRYSLYS

Jakkalsdraai Gastehuis

Gasheer: Lynette Cooke
Tel: 018 294 5016 / 071 549 6718
Adres: Peter Mokabastraat 24, Potchefstroom
E-pos: [email protected]
Web: www.jakkalsdraaipotch.co.za 
R400.00 per persoon per nag
R80.00 per persoon vir ontbyt
– Aanbod slegs geldig gedurende
Momentum Beleggings Aardklop 2023

Ondersteun gerus ook ons verblyfborge: Willows Garden Hotel, The Elgro River Lodge, Elgro Hotel, NWU Sports Village en
NWU Astrovilla
www.services.nwu.ac.za/sports-village
www.services.nwu.ac.za/astrovilla
www.elgro.co.za
www.willowsgardenhotel.com

Scroll to Top