The Drop that Contained the Sea

Die titel The Drop that Contained the Sea kom van ’n Soefi-konsep: Nes elke druppel water die essensie van die see bevat, bevat elke mens die essensie van die hele mensdom. Water is ’n kragtige element wat lewe gee en lewe kan neem, water kan die vorm van die aarde verander. Kom verken hierdie element in sy verskeie vorme en in verskillende tale – van Xhosa tot Portugees.  Maak seker jy loop nie hierdie spesiale uitvoering mis nie! 

Met: NWU Simfonieorkes en kore. O.l.v. André Oosthuizen en Kobus Venter
Komponis: Christopher Tin
Musiekregie: André Oosthuizen, Kobus Venter
Vervaardiger: NWU Kunste
Produksiebestuurder: Kobus Venter

Ouditorium

Klassiek
Gesin
70 min.

12 Okt. 15:00

R160, R140 (Hartsvriende)

Scroll to Top