Aansoekvorm vir Terreinverhoog

Momentum Aardklop 2026

Momentum Aardklop vind van 29 September tot 4 Oktober 2026 in Potchefstroom plaas.

Die feesterrein is op die Fanie du Toit-Sportgronde van die Noordwes-Universiteit geleë en sal oop wees vanaf 29 September tot 3 Oktober 2026.

Die volgende dokumentasie word vir die aansoek benodig:

  • ‘n Voltooide aansoekvorm
  • MP3 van jou musiek (slegs een liedjie)
  • ’n Kort beskrywing / biografie/ persverklaring van ongeveer 250 woorde

Stuur asseblief die volledige aansoekvorm en alle dokumentasie na info@artistwarehouse.co.za.

Scroll to Top