Agter tronkmure

Edwin Cameron en Stefaans Coetzee in gesprek met Kabous Meiring.

In sy boek Behind Prison Walls gee oudregter Edwin Cameron ’n onwrikbare blik op wat dit sal verg om Suid-Afrika se gebroke gevangenisstelsel reg te stel en ‘n veiliger samelewing te bou. As inspekteur van tronke het hy intieme insigte oor wat agter tronkmure aangaan. En dit is skokkend.
Iemand wat die anderkant van die tronkmure ken, is Stefaans Coetzee. In 2025 vier hy tien jaar sedert hy uit die tronk vrygelaat is. Die skrywer van Onbeskryflike genade vertel in sel ses ontnugterende stories oor die ongenaakbare lewe in die tronk – ’n bundel samelopende fiktiewe kortverhale, geïnspireer deur sy eie tyd in aanhouding.

Niefiksie, Tafelberg / Fiksie, Naledi

ATKV-Boeke-oase, The Roots

Gesprekke
Gesin
60 min.

7 Okt. 15:30

Gratis

Scroll to Top