Die einde van ’n koerant: die vreemde storie

Barnard Beukman in gesprek met Willie Spies.

Koerante en spesifiek Beeld was nie bloot ’n platform vir nuus nie. Dit het ’n bepaalde unieke karakter gehad wat deur ’n gemeenskap ervaar en beleef is. Met die skielike aankondiging in 2024 van Beeld se sluiting ná 50 jaar, beleef ons ’n onbeheerbare herskikking van die Suid-Afrikaanse mediabedryf, veral in die noorde, wat niemand meer kan beheer nie. Voormalige redakteur Barnard Beukman meen die gemeenskap sal sélf moet besluit waarmee die leemte gevul gaan word.

Niefiksie, Naledi

ATKV-Boeke-oase, The Roots

Gesprekke
Gesin
45 min.

7 Okt. 09:00

Gratis

Scroll to Top