Die moord op Deveney Nel

Julian Jansen in gesprek met Susan Cilliers.

In ’n pragtige plattelandse dorpie ontvou ’n ondenkbare tragedie. Deveney Nel, ’n talentvolle 16-jarige, se lewe eindig skielik, en die gemeenskap, saam met die res van die land, is geruk. Julian Jansen, skrywer van topverkoperboeke soos Moord op Stellenbosch, het as misdaadverslaggewer vir Rapport van die begin af oor die saak geskryf. Hy benut sy uitgebreide kontakte binne die polisie, sowel as onderhoude met vriende en familie om die gebeure te rekonstrueer en om
Deveney Nel te eer. 

Waremisdaad, Tafelberg

ATKV-Boeke-oase, The Roots

Gesprekke
Gesin
45 min.

7 Okt. 14:00

Gratis

Scroll to Top