Die volmaakte moord

Leon van Nierop in gesprek met Hannes Barnard.

Forensiese patoloog Madelein Blignaut het al te veel dood in haar loopbaan gesien. Ná nog ’n ontstellende hofsaak besluit sy om ontvlugting te gaan soek op die Leonardo, ’n luukse passasierskip wat deur die verre ooste vaar. Maar die ontvlugting is van korte duur… Leon vertel meer oor dié heerlike knussie in dieselfde trant as Agatha Christie se beroemde Hercule Poirot-reeks. Die verhaal verweef die avontuur en opwinding van ’n eksotiese skeepsreis met die naelbytspanning van ’n reeks raaiselagtige moorde.

Fiksie, Penguin Random House

ATKV-Boeke-oase, The Roots

Gesprekke
Gesin
45 min.

10 Okt. 12:00

Gratis

Scroll to Top