Oorlog en gerookte salm

Gerda Taljaard en Pieter Stoffberg in gesprek met Thys Human.

Oudrecce André Lombard vlug na ’n Ortodokse kerk in die Oekraïne om sy grensoorlogwonde te gaan lek, maar sy nuutgevonde vrede hou nie lank nie… Mila Kozlowa is ’n Moskouse psigoterapeut. Sy ontmoet ’n Suid-Afrikaner wat sy oorlogtrauma met haar deel en kort voor lank begin die skeidslyn tussen werklikheid en fantasie vervaag.
In Taljaard se Die grafdigter en Stoffberg se Donker vuur word oorlog, sprokies, liefdesdriehoeke en fantasieë oor gerookte salm en seks in die vreemde aangepak. 

Fiksie, Penguin Random House

ATKV-Boeke-oase, The Roots

Gesprekke
Gesin
45 min.

7 Okt. 12:00

Gratis

Scroll to Top