Riviere in die wildernis

Karlien van Jaarsveld in gesprek met Hannes van Wyk.

Karlien vertel van haar kronkelpaaie van pyn en verlies en hoe sy deur die jare daardie paaie vervleg met haar onwrikbare geloof gestap het. Sy deel haar ondersoeke in die Woord, die suiwer leringe van Jesus, sielvolle gedigte, lirieke en diep persoonlike gewaarwordinge. In Riviere in die wildernis leer ons Karlien ken soos nog nooit tevore nie. In haar arms het sy al lewe, siekte en dood vasgehou en geleer hoe om, of die Here nou gee óf neem, steeds ’n halleluja te sing.

Geestelik, Luca

ATKV-Boeke-oase, The Roots

Gesprekke
Gesin
45 min.

9 Okt. 12:00

Gratis

Scroll to Top