Stories van ’n patoloog en ’n dokter

Ryan Blumenthal en FX Jurgens in gesprek met Nadine Petrick

Die mediese en forensiese wetenskappe – hoekom fassineer dit mense so? In Outopsietafel vertel Ryan Blumenthal van die ongewone sterfgevalle wat hy al in sy roemryke loopbaan as forensiese patoloog teëgekom het, en FX Jurgens skryf in Casualties oor die menslike drama, tragedie en humor van dokter wees.

Niefiksie, JBP & Turksvy

ATKV-Boeke-oase, The Roots

Gesprekke
Gesin
45 min.

9 Okt. 09:00

Gratis

Scroll to Top