Elizma Coetzee (Uit rou gebore) en Petro Kotze-Odendaal (Wanneer die krieke stil word) in gesprek met Stefaans Coetzee
Twee vroue, twee uiteenlopende stories van verlies, een boodskap van hoop en aanvaarding.
Beide skrywers worstel op verskillende manier met die lewe – Petro se man was gewelddadig en Elizma se man sterf na ’n lang siekbed. Hoe gemaak om deur die donker te breek?
Niefiksie, Turksvy & Naledi
ATKV-Boeke-oase, The Roots
Gesprekke
Gesin
45 min.
8 Okt. 12:00
Gratis