Kontemporêr 2024

Ruhan du Toit

Ruhan du Toit is ’n bekroonde Suid-Afrikaanse sanger en liedjieskrywer van Pretoria. Hierdie gewilde musikant, met sy sjarmante en energieke verhoogpersoonlikheid en indrukwekkende vieroktaaf-stem, het die afgelope drie dekades diep spore in die plaaslike musiekbedryf getrap en is net so deel van die Afrikaanse kultuur soos biltong en koeksisters. Met ’n uitgebreide repertoire, wat strek […]

Ruhan du Toit Read More »

Beste vriende sing Laurika

Wouter van de Venter (van “As die hippies begin dans”- en “Beste vriende”-faam) met sy rasperstem en verstommende kitaarspel, en Clinton Waring (bekroonde pianis en begeleier) met sy fluweelstem en klavierspel, bied met hierdie musiek-ode ’n intieme openbaring van die mens en vriendin agter Suid-Afrika se geliefde sangeres en ikoon Laurika Rauch. Aangrypende nuwe verwerkings

Beste vriende sing Laurika Read More »

Georgetown & Bacchus Nel

Hierdie unieke collab tussen Georgetown en Bacchus Nel beloof om vir gehore ’n uitsonderlike ervaring te bied. Die aangrypende klanklandskap en harmonieë van Georgetown, vermeng met die rykheid van Nel se songs, maak hierdie produksie ’n viering van kreatiwiteit en musikaliteit. Berei jouself voor vir ’n aand vol emosie, ritme en onvergeetlike musiek wanneer hierdie

Georgetown & Bacchus Nel Read More »

Aardklop Jam-sessies

Kom kuier saam rondom ’n jam-sessie soos van ouds. Leon Gropp gaan elke aand ’n musikantvriend of drie nooi om by hom aan te sluit op die verhoog, en dan word daar gesing en instrumente gelooi soos vroeër jare. Geen voorbereiding, geen teks, geen voorbehoud. Net ’n impromptu-jam saam met vriende.  Met: Leon Gropp en

Aardklop Jam-sessies Read More »

Scroll to Top