Proe! Bier en boerekos
Boetiekbier is die geurige resultaat van ’n delikate brou-proses. Uitsonderlike geure word verkry deur middel van die vakmanskap van klein brouerye en tradisionele metodes. Elke teug is ’n ontdekkingstog van ’n spektrum van geure – van sitrus- en blom-ondertone tot dieper geure soos karamel en koffie. Tydens hierdie proe-geleentheid word boetiekbier en boerekos saamgevoeg. Hierdie […]
Proe! Bier en boerekos Read More »