Aardklop Langtafel
Sluit by ons aan vir ’n buitengewone fynproewersgeleentheid onder die majestueuse plataanbome in die beroemde Lover’s Lane op die NWU se Potchefstroomkampus. Smul aan ’n vyfgangmaaltyd in ’n betowerende buitelugomgewing, wat bedien word saam met die voortreflike wyne van Hermanuspietersfontein. Beleef ’n middag van gesofistikeerde smake en uitstekende geselskap saam met ander wat, nes jy, […]
Aardklop Langtafel Read More »