Bekende skrywers deel meer oor hul jongste boeke by Aardklop
Beide Leon van Nierop en Marita van der Vyver het Dinsdag, 3 Oktober by die fees se gesprekke-lokaal by The Roots Sonkamer oor hul nuutste romans gepraat met lesers van regoor die land. “Elke storie is anders,” het Leon van Nierop en Marita Van Der Vyver vertel tydens hulle boekgesprekke op die eerste dag van […]
Bekende skrywers deel meer oor hul jongste boeke by Aardklop Read More »