Algemene Inligting

Visuele kuns begeleide toere

Die visuele kunste begeleide toer neem besoekers na ‘n Goeie Dag vir ‘n Slag deur Johan Stegmann in die binnevertrekke van die Voortrekkermonument waar dit in dialoog verkeer met geskiedkundige visuele elemente in die Senotaafsaal. Ons ontdek ook die groepsuitstalling Beloofde Land?/Promised Land? wat verskeie kunstenaars se herinterpretasie van tradisionele Suid Afrikaanse landskap skilderye byeen bring. Die toere begin …

Visuele kuns begeleide toere Read More »

ʼn Baie lang WhatsApp aan Aardklop by die Voortrekkermonument

Aardklop 2021 se opwipfees vind plaas vanaf 28 September  – 3 Oktober, by verskeie plekke en teaters in en om Pretoria.  In die aanloop na die feesverrigtinge, nooi ons jou uit om ʼn WhatsApp oor Aardklop wat by die monument aangebied word te skryf: deel ʼn herinnering; rig ʼn ode; sê jou sê … ons wil van jóú hoor. …

ʼn Baie lang WhatsApp aan Aardklop by die Voortrekkermonument Read More »

Werkswinkels in produksiebestuur

Alles wat jy nog graag wou weet as opkomende produksiebestuurder, vervaardiger, kunstenaar en onderwyser wat skoolproduksies op die planke moet bring, veral NOU met die geweldige impak van Covid-19 op ons industrie op alle vlakke. Hierdie werkswinkels is vir alle teatermakers wat op hulle voete moet dink, hulself wil bemagtig of hulle bestaande vaardighede wil opskerp. …

Werkswinkels in produksiebestuur Read More »

Aardklop 2021 Opwipfees 28 September – 3 Oktober

Met groot opwinding maak Aardklop bekend dat ons voortgaan met die beplande opwipfees. “Ongeag met wie jy praat, die versugting bly dieselfde: Ons het almal ‘n behoefte om asem te haal, letterlik en figuurlik. Maar veral om sáám asem te haal. Kunstenaars en die publiek smag na uitlaatkleppe en blote samesyn. Aardklop 2021 inspireer, verrras, …

Aardklop 2021 Opwipfees 28 September – 3 Oktober Read More »

Scroll to Top