Willie Strauss en Frik de Jager in gesprek met Amore Bekker.
Twee van ons gewildste koskenners en radiopersoonlikhede gesels oor die pure lekkerte en nostalgie van kosmaak. In Willie se Sinkhuisresepte nooi hy jou uit om by sy huis te kom kuier en deel hy resepte waarmee almal grootgeword het. In Frik se StorieKos gaan jy saam met hom op reis – vanaf die Karoo tot in Kaïro en van Rusland tot in Rome; en leer jy die geheime van ou familieresepte ken.
Kos, niefiksie, LAPA & Naledi
ATKV-Boeke-oase, The Roots
Gesprekke
Gesin
45 min.
9 Okt. 14:00
Gratis