Terreinverhoog

Sien uit na onder andere Elandré, Die Heuwels Fantasties, Bernice West, Prime Circle en Die Piesangskille. Ricus Nel kom deel ’n hardekool, so laat die feesvure hoog brand!

En onthou: Wees liefs ’n Early B en koop jou kaartjies gou.

Terreinverhoog

7-11 Okt. 14:30-22:00

Dagkaartjie: R100
Weekkaartjie: R280
Kinders o.12 gratis

Scroll to Top