Aansoekvorm vir Stalletjies

Momentum Aardklop 2026

Die feesterrein is op die Fanie du Toit-Sportgronde van die Noordwes-Universiteit geleë en sal oop wees vanaf 29 September tot 3 Oktober 2026.

Die aansoekproses vir stalletjiehouers open 2 Maart 2026.

 

Scroll to Top