Tydelike Werksaansoeke

Momentum Aardklop 2026

Weens die hoë volume aansoeke wat ons ontvang het, moes ons die aansoeke vir tydelike werk vroeër sluit as wat aanvanklik beplan is. Baie dankie aan almal wat reeds aansoek gedoen het.

Scroll down for English

Beste Aardklopper

Baie dankie dat jy oorweeg om vanjaar by Momentum Aardklop aansoek te doen vir ’n tydelike pos. Ons is op soek na geesdriftige individue om by ons aan te sluit vir verskeie poste gedurende die fees.

Momentum Aardklop vind van 29 September tot 4 Oktober 2026 in Potchefstroom plaas. 

Die feesterrein is op die Fanie du Toit-Sportgronde van die Noordwes-Universiteit geleë en sal oop wees vanaf 29 September tot 3 Oktober 2026.

Aansoekperiode

  • Open: 20 Mei 2026
  • Sluit: 20 Augustus 2026

Ná die sluitingsdatum bestudeer ons alle aansoeke en stel ’n kortlys vir onderhoude saam.
Kandidate op die kortlys sal gekontak word om onderhoude te skeduleer.

Onderhoudskedulering

  • Begin: 31 Augustus 2026

Kommunikasie

Indien jy teen 4 September 2026 nog geen terugvoer van ons gekry het nie, skakel ons gerus by die nommer vir algemene navrae, 087 527 0023, of stuur ’n e-pos na tydelikewerk@aardklop.co.za

Ons sien uit daarna om van jou te hoor. Sterkte met jou aansoek!

Temporary Work

Momentum Aardklop 2026

Due to the overwhelming response we received, applications for temporary work have closed earlier than originally planned. Thank you to everyone who has already submitted an application.

Dear Aardklopper

Thank you for applying for a temporary position at Momentum Aardklop this year. We’re looking for enthusiastic individuals to join our team in various roles during the festival.

Momentum Aardklop takes place from 29 September to 4 October 2026 in Potchefstroom. The festival grounds which is located on the Fanie du Toit Sports fields of the North-West University, will be open to the public from 29 September to 3 October 2026.

Application period

  • Open: 20 May 2026
  • Close: 20 August 2026

After the closing date, we will review all applications and compile a shortlist for interviews.

Interview scheduling

  • Start: 31 August 2026

Communication

If you haven’t received any feedback from us by 4 September 2026, please feel free to contact us at, 087 527 0023, or send an email to tydelikewerk@aardklop.co.za

We’re looking forward to hear from you. Best of luck with your application!

Scroll to Top