Die een wat bly
Die een wat bly is deels droom en deels getuienis. Dit gebruik die geselskap se persoonlike herinneringe as vertrekpunt om die verhouding tussen ma’s en seuns te skets. Dit is ’n samevoeging van dans en drama wat wentel om die narratief van ’n kunstenaar wat terugreis na sy kinderjare. ’n Danser staan sy moeder aan die […]