Ingrid: ’n Vlam in die sneeu
Ingrid Jonker se stem word herontdek in hierdie roerende musiekteaterstuk, geïnspireer deur haar intieme liefdesbriewe aan André P. Brink en haar mees ikoniese poësie. Hierdie is nie bloot ’n biografie nie – dit is Ingrid se eie woorde en emosies, getoonset met oorspronklike musiek. Met gedigte uit Rook en oker, nuut getoonset, word haar liefde, verlange, […]
Ingrid: ’n Vlam in die sneeu Read More »